2 Comments
User's avatar
Maritza's avatar

Ek mis botter in die indeks. Botter (nie margarien of enige ander giftige plaasvervanger nie), aan die buitekante gesmeer, is 'n noodsaaklike (en duur) bestanddeel van 'n ware braaibroodjie. Daarsonder is 'n braaibroodjie 'n roosterbroodjie.

Expand full comment
Johann Biermann's avatar

Hi Maritza, daar is wel botter in die Indeks :) Interessant dat botter die bestandeel is wat tot dusver hierdie jaar die grootste prysdaling gesien het, so jy kan selfs bietjie ekstra botter aan die buitekant smeer!

Expand full comment