"As lande nie daarin kan slaag om die morele, ideologiese en ekonomiese klowe tussen hul politieke elites en kapitaalhebbendes enersyds, en hul kiesersbevolkings andersyds eers grondig aan te spreek nie, sal interne onbestendigheid 'n land altyd wawyd oop los vir eksterne druk. "

- Uitstekende artikel