3 Comments
User's avatar
Gert Heese's avatar

Vreemd om kommentaar te lewer op 'n meningstuk wat een like en geen kommentaar ontvang het nie. As Gaza nie nie 'n volksmoord is nie, wat is dan. As daar nou ooit 'n oproep was om laer te trek dan is dit in die stuk. Die skrywer probeer die onverdedigbare goed te praat. Die IDF was verantwoordelikheid vir bykans 'n kwart van die ongevalle op 7 Oktober. Meer as die helfte van Israelies keur die verkragting van Palisteine goed. As volgeling van die Man met die geleende donkie weet ek nie mens soveel onreg kan goedkeur nie.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Ag ou Gert, hoe op aarde is 70000 dooies uit 2 miljoen mense na 2 jaar van orlog, waar 80% van die geboue in Gasa vernietig is, ooit volksmoord? Jy papagaai net Jihadist propoganda. Waar is die bewyse dat die IDF verantwoordelik was vir n kwart van die ongevalle aan Israel se kant? En waar is jou bewyse dat die Israelis verkragting van Palestyne ondersteun? Jy maak wilde aantuigings met geen bewyse nie.

Expand full comment
Maria Zinsser's avatar

Ja wat, enige iemand of instansie wat Israel 'n apartheidstaat noem, is verdag.

Expand full comment