Dankie vir hierdie artikel. Ek is nie ‘n Afrikaner nie, maar ek is lief vir Afrikaans en dink die land word verryk deur die Afrikaanse TV programmas omdat dit van hoë gehalte is. Dit is treurig dat die SAUK op ‘n oneerlike manier Afrikaners en ander minderheidsgroepe benadeel. Op die einde sal daar niks oorbly nie, net soos die posdiens en ander SEO’s. Ons wag vir ingrypende veranderings, dat alle bevolkingsgroepe van Suid-Afrika op gelyke regte sal ontvang! Dan sal ons land weer ‘n mooie land word.
Die aanval op Afrikaans is beperk tot die TV. Belangrik is dat Radio Sonder Grense (RSG) vooruit boer op 'n ongekende basis. Al hul programme word as podsendings (potgooie) afgelaai op hul webwerf. Deesdae kry jy ook RSG Bekbasaar - podsendings wat 'n uur en langer duur. RSG het deesdae ook sy eie APP. 'n Toepassing waar jy fotos kan aflaai - program roosters, resepte, inligting oor omroepers en dies meer. Pretoria FM en die ander Afrikaanse gemeenskapstasies het dit ernvoudig nie.
Terloops, die SAUK (SABC) was nog nooit politiek neutral nie. Wie vergeet hoe PW Botha op die foon gespring het om aanbieders en omroepers dogenaamd reg te help. Hy het selfs Freek Tobinson laat wegjaag.