Hallo Johan. Hulle is inderdaad vyfde, maar die lys is net oorsigtelik bespreek en nie bedoel om elke skool te noem en ontleed nie. Anders sou Linden, Waterkloof en Durbanville ook genoem moes word en dit is nie die doel nie. Mense kan gerus self na die lys gaan kyk. Groete!
Haai Johan en Eugene. Ek spring nou eers na 'n wyle hier van 'n kant af in so verskoon my.
Johan kon seker redes van sy eie hê om hierdie punt te opper, maar is dit nie ietwat 'n geval van om so op die bome te fokus dat die bos vergete bly nie?
Afrikaanse skole het groot en kollektiewe stryd te kampe, en ja, onderlinge wedywering kan ook gesond wees, maar baat dit die groter bewuswordingsgesprek oor gedeelde stryde (wat Eugene probeer aanroer) as ons vashaak oor erkenning van akademiese prestasie, wanneer die gedeelde beste praktyke wat dit in die eerste plek moontlik maak, baie duidelik onder beleg is deur 'n mislukkende staat?
Dankie. Hulle is ook in die top 10 en Waterkloof het algeheel meer onderskeidings as Menlo Park behaal. Die idee was net om Afrikaanse skole se kollektiewe prestasies uit te lig (wat herhaaldelik gedoen is). Die lys is algemeen beskikbaar vir enigiemand om na te gaan.
Ek is verbaas dat die Hoërskool Menlopark nie vermeld word by die top tien presteerders nie en boonop as die beste gemengde skool in die land nie!
Hallo Johan. Hulle is inderdaad vyfde, maar die lys is net oorsigtelik bespreek en nie bedoel om elke skool te noem en ontleed nie. Anders sou Linden, Waterkloof en Durbanville ook genoem moes word en dit is nie die doel nie. Mense kan gerus self na die lys gaan kyk. Groete!
Beste uitslae van 'n gemengde skool in die land is tog uniek en regverdig nie jou drie vergelykings van Linden, Waterkloof en Durbanville nie!
Haai Johan en Eugene. Ek spring nou eers na 'n wyle hier van 'n kant af in so verskoon my.
Johan kon seker redes van sy eie hê om hierdie punt te opper, maar is dit nie ietwat 'n geval van om so op die bome te fokus dat die bos vergete bly nie?
Afrikaanse skole het groot en kollektiewe stryd te kampe, en ja, onderlinge wedywering kan ook gesond wees, maar baat dit die groter bewuswordingsgesprek oor gedeelde stryde (wat Eugene probeer aanroer) as ons vashaak oor erkenning van akademiese prestasie, wanneer die gedeelde beste praktyke wat dit in die eerste plek moontlik maak, baie duidelik onder beleg is deur 'n mislukkende staat?
As Helpmekaar ingesluit was, sou hulle die beste gemengde skool gewees het.