Hierdie is 'n gelaaide vraag. Waarom moet Afrikaners hulle beperk tot SA? Die Mennoniete as voorbeeld, het gemeenskappe, of dorpies in verskeie lande. Wat is plan B indien selfbeskikking in SA faal? Daars is 220 Mennoniet kolonies in 87 lande wat oor 3.9 miljoen ha strek. Waarom wil Afrikaners al hul eiers in een mandjie plaas?
Inderdaad! Anabaptiste en pasifiste wat deur sowel as die Katolieke en Reformatiste verwerp is, deur Tsaar Katarina die Grote genooi is om groot areas in Oekraïne en Rusland te beplant en wat deur Stalin se pogroms uitgedwing is na Kanada en VSA, (as jy teringvry was) of Mexiko en Belize. Solzjenitsyn het verkeerdelik in sy Gulag Archipelago na die 2 miljoen plus vlugtelinge as 'Germans' verwys. Hulle praat verskeie laag-landse dialekte met wortels uit Oud-Saksies, en in Duitsland, Nederland en Kanada, Platt, Plaut en Mennonite Low German genoem word.
Pieter, dis 'n baie geldige vraag. Hoekom inderdaad. In die digitale era (sien my vorige artikel oor digitale selfbeskikking) maak dit nie meer saak waar ons as Afrikaners in die wêreld is nie. Ons kan nog steeds 'n Afrikaner-nasie wees. (Ek sal moet gaan oplees oor die Mennoniete. Het nog nooit van hulle gehoor nie.)
My verwysing na die Mennoniete, 'n religieuse groep, is bloot 'n voorbeeld. Maar tog is daar dalk lesse te leer. Dit bly merkwaardig hoe hulle, hul kultuur se voortbestaan steeds handhaaf en bou in vele lande en oor grense steeds saam werk.