Met die Suid-Afrikaanse winter wat nou behoorlike hier is het die prys van ons geliefde braaibroodjie effens gedaal tot R21.14 – ’n daling van byna 2% teenoor verlede maand.
Braaibroodjie Indeks (Junie 2025)