Zille volg 'n unieke "Politieke teater" wat spreek tot die sfere wat deur 'n andersoortige politieke teater - selfs 'n vreemde ''Afrika-teologiese teater'' - mislei was. Zille ken die siel van die mens in Suid-Afrika ten diepste, en ek vermoed nie enige een in haar party kan by haar kers vashou hieroor nie. Hul vlieg te hoog. Sy nie. En die 'kiesers' , en die 'keiser', gaan haar hart raaksien.
Sy volg 'n unieke "Politieke teater" wat spreek tot die sfere wat deur 'n andersoortige politieke teater - selfs 'n vreemde ''Afrika-teologiese teater'' - mislei was. Zille ken die siel van die mens in Suid-Afrika ten diepste, en ek vermoed nie enige een in haar party kan by haar kers vashou hieroor nie. Hul vlieg te hoog. Sy nie. En die 'kiesers' , en die 'keiser', gaan haar hart raaksien.
HeHe, Bouwe, hier is GROK se opsomming van vorige Oorlogskamers en die "uitkomste" daarvan. Ek kan dit nie beter as GROK verwoord nie...
"2014/2015: Elektrisiteit/Eskom-krisis Oorlogskamer (onder President Jacob Zuma).
2019: Energie Oorlogskamer (heringestel).
Oktober 2025: Ekonomiese Oorlogskamer (onder President Ramaphosa).
Hulle dien as sigbare koördinasie- en moniteringsinstrumente, maar het ’n rekord van mislukking om beslissende of volgehoue uitkomste te lewer. Die herhaalde skepping van nuwes vir dieselfde of soortgelyke probleme (veral energie) het baie kommentators laat argumenteer dat hulle meer as politieke sein gee as effektiewe krisishanteerders funksioneer."
Hoewel ons almal hoop dat die ANC nou, OP SY SWAKSTE PUNT, skielik die regte dinge gaan laat gebeur, is dit eintlik lagwekkend, gegewe hul rekord van mislukkings uit die verlede.