Discussion about this post

User's avatar
Stephan's avatar

Zille volg 'n unieke "Politieke teater" wat spreek tot die sfere wat deur 'n andersoortige politieke teater - selfs 'n vreemde ''Afrika-teologiese teater'' - mislei was. Zille ken die siel van die mens in Suid-Afrika ten diepste, en ek vermoed nie enige een in haar party kan by haar kers vashou hieroor nie. Hul vlieg te hoog. Sy nie. En die 'kiesers' , en die 'keiser', gaan haar hart raaksien.

Stephan's avatar

Sy volg 'n unieke "Politieke teater" wat spreek tot die sfere wat deur 'n andersoortige politieke teater - selfs 'n vreemde ''Afrika-teologiese teater'' - mislei was. Zille ken die siel van die mens in Suid-Afrika ten diepste, en ek vermoed nie enige een in haar party kan by haar kers vashou hieroor nie. Hul vlieg te hoog. Sy nie. En die 'kiesers' , en die 'keiser', gaan haar hart raaksien.

1 more comment...

No posts

Ready for more?