Spreek dit dalk van jou bekomernisse oor ons onderwys aan? Dis nie my terrein van kundigheid nie, maar ek vind dit persoonlik verblydend dat daar nou wel koördineringspogings is; die vormalige gebrek daaran wat jy as 'n groot bekommernis in skrywes uitgewys het...
Die pamflet fokus daarop om meer mag oor onderwys aan gemeenskappe te gee. Op die wyse word ouers indirek 'n bietjie bemagtig. Alhoewel onderwys wat in die beheer van plaaslike gemeenskap is, vir seker beter as onderwys onder die beheer van 'n sentrale staat, is dit nog steeds nie onder beheer van ouers nie.
Daar kan nog steeds konflik ontstaan tussen ouers en skole. Soos wat Philip Rosenthal onlangs uitgevind het. Hy het gedink hy stuur sy kinders na 'n Christelike skool, maar toe hy hulle konfronteer met die Bybel het dinge nie so lekker uitgewerk nie.
Bouwe, ek sal graag jou opinie oor hierdie inisiatief wil hoor:
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/so-lyk-plan-om-afrikaanse-onderwys-te-versterk/?mc_cid=6c3060bec8&mc_eid=bb84590fa5
Spreek dit dalk van jou bekomernisse oor ons onderwys aan? Dis nie my terrein van kundigheid nie, maar ek vind dit persoonlik verblydend dat daar nou wel koördineringspogings is; die vormalige gebrek daaran wat jy as 'n groot bekommernis in skrywes uitgewys het...
Die pamflet fokus daarop om meer mag oor onderwys aan gemeenskappe te gee. Op die wyse word ouers indirek 'n bietjie bemagtig. Alhoewel onderwys wat in die beheer van plaaslike gemeenskap is, vir seker beter as onderwys onder die beheer van 'n sentrale staat, is dit nog steeds nie onder beheer van ouers nie.
Daar kan nog steeds konflik ontstaan tussen ouers en skole. Soos wat Philip Rosenthal onlangs uitgevind het. Hy het gedink hy stuur sy kinders na 'n Christelike skool, maar toe hy hulle konfronteer met die Bybel het dinge nie so lekker uitgewerk nie.
https://www.facebook.com/share/p/1N8ZNkZCZg/
Die probleem van ouerbeheer is genestel in ons grondwet. Om die rede het Cape Home Educators 'n voorstel ingedien om die grondwet te verander.
Lees gerus https://www.capehomeed.co.za/proposal-to-amend-s29-of-the-constitution/
Baie dankie, Bouwe!