Discussion about this post

User's avatar
Con Blignaut's avatar

Insiggewende artikel, dankie.

Ek het onlangs na my finale jaar skripsie (meganiese ingenieurswese 1990) gekyk en kon nie die wiskunde verstaan wat ek gebruik het nie. My een seun studeer tans ingenieurswese en die wiskunde wat ek oor sy skouer sien, lyk vaagweg bekend.

'n Geïntegreerde breër spektrum van vaardighede (skills) gaan belangriker as 'n gefokusde spesialisasie in 'n KI toekoms wees, veral die vermoë om effektief met ander mense te kan saamwerk (collaborate) om die goed te doen wat mense altyd (effens) beter as "die masjiene" sal doen.

No posts

Ready for more?