Where have all the flowers gone?
OntLaer se 200ste artikel en sjoe Frederik, wat 'n skryfstuk.
Tja dis om van bedroef te raak. Ons moet daaraan werk om haatlikheid, wanbegrip en vooroordeel te tem en ons bestaan sagter en verdraagliker maak.
Hierdie een tref - hard! Dankie!
Frederik, dit is dié aller-roerendste ode aan Bouwer, mag dit opklink tot waar hy nou afkyk op hierdie hartelose wêreld.
Besonderse rou maar puik artikel. Die wêreld is mal maar ons druk deur.