4 Comments
User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

Opvallend dat Baievat in die nuus is oor hulle die identiteit van hulle klante erken. Aan ander kant is sy opponent, Amazon in die nuus omdat toegang tot sekere programme gereserveer word vir sekere rassegroepe.

Hilde Kruger's avatar

Korrek. Ek dink dis nodig om ook te noem dat Takealot (Vatbaie) 'n Suid-Afrikaanse aanlynkleinhandelaar is. Amazon, daarteen, is 'n internasionale tegnologie-, kleinhandel- en wolkrekenaarmaatskappy. Amazon Prime is nou eers in Junie 2026 hier by ons bekendgestel.

As ek reg verstaan gaan die Amazon-saak waarna jy verwys oor die Amazon Web Services (AWS) se EEIP.

Takealot se veldtog is hoofsaaklik kulturele handelsmerkkommunikasie.

Amazon se saak gaan oor ekonomiese "transformasie" en ondernemingsontwikkeling.

Baie interessante vergelyking. Ek sal oplees. Dankie.

Bouwe van der Eems's avatar

Jou argument is korrek. Ek het die Amazon kwas maar ‘n bietjie breer geverf om my argument te pas.

Hilde Kruger's avatar

Dis 'n geldige argument.