Dis ‘n belangrike waarneming dat dobbel anders as drank en tabak gereguleer word. Ek het dit self ervaar. In Kaapstad word dranklisensie aansoeke en hernuwings versprei aan inwonersverenigings vir kommentaar deur die munisipaliteit. Dobbelaansoeke nie. Daar word aanvaar dat inwoners die staatskoerant lees. ‘n Versoek van ons vereniging aan die dobbelraad in die Weskaap om kennisgewings per epos te ontvang is van die hand gewys.
Dis interessant, dankie! U verwys na u eie ervaring in Kaapstad. Hoe word inwoners se insette en besware teen dobbelansoeke daar binne die munisipale proses hanteer? Ek is net nuuskierig.

Die dobbel lisensies word nie deur munisipale prosesse hanteer nie. Dit word in sy totaliteit deur die provinsiale dobbelraad hanteer.
Ek verstaan nou. Dankie!
Weer die belangrike woord "balans", nè Hilde...
Korrek, Piet.