3 Comments
User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

Die aanbieding van die Weskaapse Onderwysdepartement (WKOD) aan parlement is vrygestel. Hier word die visie van die WKOD beskryf as :"Quality Education for every child in every classroom in every school in the province." Dit beteken dat die bevordering van kwaliteit onderwys buite skole nie deel is van die WKOD se visie nie.

Pieter's avatar

Tragies dat stelsels voorkeur kry. Durf ek sê "ondeurdagte" stelsels? Dit laat my dink aan Pink Floyd se: " Another brick in the wall"

Puik skrywe.

Bouwe van der Eems's avatar

Die skoolstelsel is nie ondeurdag nie. Dit was in die industriele eeu ontwerp om op groot skaal staatsamptenare, fabriekswerkers en soldade te produseer. Dit het baie goed gewerk, want as dit nie was vir hierdie stelsel nie, sou dit nie moontlik wees om miljoene jong mans te mobiliseer om hulle lewens op te offer in die twee wereldoorloe nie. Hierdie stelsel is egter nie meer relevant vir vandag se wereld nie.