5 Comments
User's avatar
Corne Wentzel's avatar

Dankie Jean

Expand full comment
Stanley van den Heever's avatar

Uitstekend Jean!

Expand full comment
Joan's avatar

Dis geensins om afbreuk te doen aan jou baie deurdagte besinning nie, Jean, maar hier is 'n kanttekening oor Biebouw.

Die onderonsie met die landdros het in die náwaters van die opstand teen WA van der Stel plaasgevind toe Biebouw deel was 'n klomp relletrappers wat, lekker geswael, in die koringmeul gaan amok maak het. Die landdros het hulle beveel om te loop, en vir dié rammetjie-uitnek selfs 'n raps of drie gegee. Waarop hy toe blykbaar antwoord: " ... ik wil niet loopen, 'k ben een Afrikaander al slaat de landrost mijn dood, of al setten hij mijn in den tronk, ik sal, nog wil niet swygen."

Waarmee Biebouw wou sê hy, anders as landdros Starrenburg, is hiér gebore.

Veelseggend dat hierdie woorde gekom het uit die mond van 'n 17-jarige seun met 'n bruin halfsuster, die dogter van die slavin Diana. (Daar word beweer die benaming 'Afrikaner' is tot op daardie tydstip net gebruik vir mense van kleur wat aan die Kaap gebore is.)

In die Stellenbosse sensus van 1708 is Biebouw se naam geskrap, met daarby die enkele woord: Weg!

Die ironieë van die geskiedenis.

Expand full comment
Pieter's avatar

Ironie der ironieë, die 44 se rioolbriefie tel nie? Namens wie praat die 44 wanneer miljoene Afrikaners te besig is met belangriker goed? Slaan die korf met 'n stok en pleit dan onskuldig, sodat die bye asseblief nie die moer in moet raak nie? Dan moet daar "ruimte" gelaat word? Hou op aanmatigende ongevraagde manipulerende briefies te skryf in arrogansie, uit morele-ivoortorings. Om al vingerswaaiend alias PW, die gepeupel uit te trap. Ons is gatvol daarvoor. F-off. Julle kies altyd die sagte teikens maar het nie knaters om die olifant aan te vat nie.

Expand full comment
Jean Oosthuizen's avatar

Pieter ek weet nie vir wie presies jy fokkof sê nie en nog minder hoe dit hier inpas in my stuk maar as dit jou laat beter voel dan is ek bly vir jou part.

Expand full comment