4 Comments
User's avatar
AK D's avatar

Lezli, hoe onderskei jy tussen hierdie man se uiterste persoonlike wêreldbeskouing en breër Afrikanertradisies, sodat ’n uitsonderlike geval nie verteenwoordigend van ’n hele identiteit gemaak word nie? Is dit nie maar net omgekeerde groepsdenke nie? Waar een individu se buitensporighede gebruik word om ’n hele kultuurgroep te beoordeel?

lezli's avatar

AK D, defentief stem ek saam dis n uitsonderlike geval! Baie van my navorsing is media gesentreerd en ek bekyk altyd hoekom ons Afrikaanse media hierdie uitsonderings die spreekbeurt gee, juis omadat dit met tye so bizarre kan wees/of so ń kern deel van Afrikaans wees teenstaan.

Ek sit ook met die vraag van hoe verteenwoordig hierdie fragmentasie van die Afrikaner in die Afriaanse media ons hele kultuur, is dit waarna toe ons gaan? Is dit wat ons wil lees?

Pieter's avatar

Onbillik om hierdie man en sy siek kultus, te gebruik as laagste gemenedeler en dan Afrikanerkultuur daaraan gelyk te stel asof dit die somtotaal is en was, van Afrikanerkultuur. Die verwysing na "boer" en nie na, advokaat en sakeman nie, spreek boekdele. Hier is duidelik 'n "chip" op die skrywer se skouer te bespeur.

Louise Mabille's avatar

Werklik baie interessant. Plus la change.... Maar ditis ook nie heeltemaal regverdig om aan te voer dat tradisie nie bevraagteken word nie. Ons sit eerder met 'n erg gefragmenteerde w^ereld, waar dit ook moontlik is om 'n soort nihilistiese wokeness aan te tref. 'n Universiteit en 'n plaasgemeenskap is BAIE verskillende soorte plekke.