Discussion about this post

User's avatar
AK D's avatar

Lezli, hoe onderskei jy tussen hierdie man se uiterste persoonlike wêreldbeskouing en breër Afrikanertradisies, sodat ’n uitsonderlike geval nie verteenwoordigend van ’n hele identiteit gemaak word nie? Is dit nie maar net omgekeerde groepsdenke nie? Waar een individu se buitensporighede gebruik word om ’n hele kultuurgroep te beoordeel?

Pieter's avatar

Onbillik om hierdie man en sy siek kultus, te gebruik as laagste gemenedeler en dan Afrikanerkultuur daaraan gelyk te stel asof dit die somtotaal is en was, van Afrikanerkultuur. Die verwysing na "boer" en nie na, advokaat en sakeman nie, spreek boekdele. Hier is duidelik 'n "chip" op die skrywer se skouer te bespeur.

2 more comments...

No posts

Ready for more?