In ’n era waar ’n kind in Kuruman binne sekondes dieselfde toegang het tot kennis as ’n professor in Cambridge (ten minste teoreties), voel dit amper argaïes om nog te praat van "kennis onthou." Wat is die nut daarvan om die datums van die Anglo-Boereoorlog te memoriseer, of om te weet dat mitochondria die kragstasies van die sel is, as jy dit binne vyf sekondes op jou selfoon kan soek?
Share this post
Is Onthou Nog Relevant in die Google-eeu?