Ja, Pieter, vir solank almal nie WERKLIK gelyke behandeling kry nie, kan hulle maar versoening op hul maag skryf. Ironies genoeg beweeg baie gewone mense gelukkig nader aan mekaar, maar die gemors wat ons regeer, dryf JUIS 'n wig tussen ons in. Dis bykans of hulle nie regtig versoening wil hê nie. 'n Werklik versoende nasie sal die sleg ANC, EFF en MK se voortdurende gesoek na ewigdurende martelaarskap/slagofferskap ongedaan maak. Hulle sal dan nie langer kan aandring om nimmereindigende "regstellende aksies" nie. Lees "regstellende aksie" as diskriminerende praktyk om ongelyke bevoordeling te kan geniet vir onverdiende finansiële gewin en vir magsbehoud...
Na my mening, nee. En pessimisties sien ek geen versoening in die toekoms nie.