79 Comments
User's avatar
Barend Wesseloo's avatar

What is wrong with defending yourself with extreme force? If someone comes to kill me with a knife, am I not allowed to use a gun? Am I not allowed to share my expertise and sell my weopons that works?

Expand full comment
Elma Ross's avatar

En hier het ons ‘n Afrikaanse skrywer wat die volgende verdedig:

1. Gewelddadige onteiening sonder vergoeding.

2. Vernietiging van 500 dorpe en nedersettings van plaaslike inwoners, met geweld, moord en verkragting.

3. Uitdryf van die grootste deel van die plaaslike bevolking in vlugtelingkampe.

4. Die toets van wapens op die oorblywende mense, om dit as battle tested te bemark;

5. Beperkings op kalorie-inname.

6. Beperkings opwatergebruik.

7. Onvoeldoende sanitasie, klinieke, en paaie na Palestynse plekke.

8. Beperkings op aanbou van huise, sodat nuutgetroudes privaatheid mag he.

9. Die inploeg van iemand in die grond met ‘n stootskraper.

10. Die volgehoue NAKBA om alles af te vat.

11. Verskeie vorms van Apartheid.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Die lys van dinge wat jy in Afrikaans verdedig en openlik lieg oor is 100 maal langer. Moet ek hulle lys?

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Hamas is die verdediging teen die inkommers. Hoekom mag hulle nie bestaan nie?

Expand full comment
Elma Ross's avatar

https://www.facebook.com/share/16o314vRGW/?mibextid=wwXIfr

Die MOTTO van die IDF en Israeli staat is om te bedrieg. Hoekom val mense nog vir die leuens?

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Dit is n aantuiging met geen bewyse nie, dit is n opinie, nie feite nie. This would be slander and insults. Typical of those with no case and real evidence, they quickly run to accusations and insults.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Barend probeer Baie hard om die staat van israel te verdedig, maar die “body of knowledge” in boeke, geakkrediteerde joernale, en videos is besig om oorweldigend te wys dat israel ‘n gewelddadige, brutale Apartheid staat is wat die plaaslike bevolking vanuit die staanspoor wou verdelg vir die “suiwer Joodse staat”.

Uit die opkoms by optogte, is dit ook duidelik dat die mense op voetsoolvlak ook nie meer vir die hasbara (propaganda) val nie.

En die Amerikaners is dik daarvoor dat hulle belastinggeld vir israel help. Hulle sien Israel as ‘n parasiet.

Die gety draai. Baie Joodse skrywers, akademici en dokters is dit eens: Israel is die probleem. Dr. Norman Finkelstein sê reg uit dat die Israelis net een reg het, en dis om op te pak en the trek na waar hulle vandaan gekom het.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Baie geluk! Alle sterkte aan die wat God se volk vloek en leuens verkondig!

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Bladsy 8 uit Loewenstein se boek, THE PALESTINE LABORATORY.

Israelis admired as a nation that stands on its own and is unashamed in using extreme force to maintain it." Andrew Feinstein is a global expert on the fIlicit arms industry. He's a former South African politician, journalist, and author. He told me about attending the Paris Air Show in 2009, the world's largest aerospace industry and air show exhibition. In a pop-up luxury hotel, he sav Elbit Systems) Israel's biggest defense company, advertising its equipment to an elite audience of global buyers.

Elbit was showing a promotional video about killer drones. which have been used in Israel's wars against Gaza and over the West Bank.

The footage had been filmed a few months before and showed the reconnaissance of Palestinians in the occupied territories. A target was assassinated. During the video, Feinstein said, "There was a bevy of very attractive young women, one of whom was kneeling next to the people with the best seats in the front row which had obviously been reserved for them. These were the generals and the procurement officers. I managed to get myself a seat just behind one of these generals and listened to what was being told to them. There was a delight in how the young woman was explaining it all to him."

Months later, Feinstein investigated the drone strike and discovered that the incident featured in the video had killed a number of innocent Palestinians, including children. This salient fact wasn't featured at the Paris Air Show. "This was my introduction to the Israeli arms industry and the way it markets itself," he said. "No other arms-producing country would dare show actual footage like that."

Feinstein said it was inconceivable that Lockheed Martin oF

BAE Systems, two other major defense contractors with tentacles in global wars, would show to buyers "actual footage of bombing innocent civilians in Yemen or a drone strike anywhere

^

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

What is wrong with defending yourself with extreme force? If someone comes to kill me with a knife, am I not allowed to use a gun? Am I not permitted to share my expertise and sell my weapons that work? Andrew Feinstein se verslagewing is hoor se, dit is sy opinie

Expand full comment
Elma Ross's avatar

As jy die boek sou lees, sal jy sien die bronne is verifieerbaar. Dit berus nie net op opinie nie.

Of sal ons die Walkley Book Award instituut laat weet van jou wonderlike fantastiese insigte?

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Laat weet hulle maar! Gaan hulle my ankla van iets?

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Nee! ONS sal hulle net laat weet hoe woooooonderlik jou observasie is! Ek hoop Israel of iemand wat by hulle leer, doen presies dit eendag aan jou, jou kinders, en ander lede van jou familie. Dan kan jy ons wys hoe jy terug sit en toekyk as jou kinders in die strawt doodgeskiet word met drones, hoe hulle oë en. Elle. Rand van die fosfor, ens. As jy dit a flag vir Palestyne, moet dit maar gerus teen jou familie ook ingespan word.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Praat jy van wat Hamas aan mense soos ek sou doen? Gelukkig is ek ook n Jood en my vrou is n Israelse burger, so ek hoef nie te worry oor wat Israel kamstig aan my sou doen nie. Maar ek moet definitief vir jou maatjies in Hamas, Isis en Hezbollah pasop

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Ek praat van wat ISRAEL doen. Die Palestyne toets nie wapens op burgerlikes nie. Hulle sal nie so laag daal nie.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Nee, wat Israel sou doen.

Die Haganah en Irgun bendes het nogal hulle eie mense vermoor, soos met die King David Hotel en die sinking van die SS PATRIA.

So, plaaaa dit jou nie dat die inkommer Jode meer regte het as die Palestyne nie - sommige Palestynse MENSE kan hulle familiegeskiedenis terugvoer na Pentacost.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

No self defence on stolen land!

Dis nou so goed jy verdedig n misdadiger wat sy slagoffer aanval.

Jy verdedig soldate wat kinders van die inwoners wat reeds duisende jare daar woon, openlik vermoor om hulle wapens te verkoop as “battle tested”.

Die Motto van Mossad is om te wen deur DECEPTION. Gaan Google dit gerus.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Jyu kan nie jou eie land steel nie. Hulle woon nie al duisende jare daar nie.

https://www.jewishvirtuallibrary.org/the-arabs-in-palestine

https://www.jewishvirtuallibrary.org/the-arabs-in-palestine

https://en.wikipedia.org/wiki/Arab_migrations_to_the_Levant

Hier is n paar links wat jou bewering totaal en al tot niet maak. Die enigste nasie wat duisende jare daar gewoon het is Jode wat na die vberspreiding agter gebly het. Die ander was almal immigrante.

Die arabiere mag in Israel bly, maar hulle moet nie kom en se die jode is nie die ware inheemse volk nie! En hulle eie fantasie en nuwe valse geskiedenis skryf nie. Jy gaan net joodse archeologie vind wanneer jy in die land grawe. Die IDF is die beste weermag en sy soldate is fantasties! En hulle verdedig Jode en Arabiere teen Islamitiese Jihad en kolonialisme! Hulle maak my elke dag trots!

Expand full comment
Elma Ross's avatar

ONS praat nie van die Palestynse Jode nie. Party het Christene geword, ander Moslems. Genetics is Baie afstammelinge van die Kaänaniete.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

OO so die "palestynse" jode is okay, maar nie die ander nie? Jy weet baie van die Israelse Jode vandag is kinders en agterklein kinders van die palestynse jode...

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Die Palestynse Jode is semities.

Die israeli Jode het die inslag dat alles aan inkommer Jode moet behoort, en al die ander mense tog asseblief moet verskuif sodat hulle alles vir hulleself kan vat.

Stel jou voor almal oor die wêreld volg so ‘n beleid. Dan kan ek Europa toe gaan en die mense uitgooi wat nou woon waar my grootjie gewoon het. En dis maar so 300 jaar.

Die inkommers kry Vera send Baie velkanker, want hulle is eintlik Europees. Die Midde Oosterse mense is bruin, met ‘n klein persentasie uitsonderings.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

1. Wessels vergeet dat Kessler in PALESTINE 1936 aandui hoe vreedsaam die Palestynse Christene, Palestynse Jode en Palestynse Moslems met mekaar saamgelewe het.

Skermutselinge was klein-500 huise? Versus 500 dorpe met die NAKBA, bv.

2. Inkommer Jode is bevoordeel met die toekenning van konsessies, teenoor Arabiere.

3. Die NAKBA aanslag het begin met DEIR YASSIN, nog vóór staatswording.

4. Israelis het bomme in sinagoges gegooi om Jode te motiveer om te trek. Duisende woon nog lekker in Iran.

5. Loewenstein het die Walkley Book Award gewen, en sy bronne kan geverifieer word. Israel toets wapens op Palestyne.

6. Baie Afrikaners woon die wěreldoor. WAT IS FOUT MET UGANDA?!?

7. Die Israelis kan baie lieg. Onthou die “afkop babas”.

8. Verskeie bronne in universiteitsbiblioteke is beskikbaar oor Israel se votes van APARTHEID.

Moet dit na fiksie skuif?

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Wesseloo*.

Die 500 huise was nie omdat die Jode in oorlaog was teen Arabiere nie. 500 dorpe gedurende die 1948 Independence war, was omdat die dorpe in oorlog was teen die staat van Israel. Die Jode woon nie lekker in Iran nie, glo my. Israel toets wapens op sy vyande, en die vyande is ook Palestyne wat 100% van die tyd terroriste en gewapende mans is. Uganda is nie die tuisland vanm Jode of Afrikaners nie. Die afkop babas was nie n lieg storie nie! Hamas het babas se koppe afgesny en het babas in oonde gebraai op 7 Oktober

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Le Monde.fr

https://www.lemonde.fr

'40 beheaded babies': Deconstructing the rumor at the heart of the information battle between Israel and Hamas

03 Apr 2024 - However, in the horror of this massacre, in which 38 minors including two infants were killed, there were never 40 decapitated babies. Not in ...

NBC News

https://www.nbcnews.com

Unverified reports of '40 babies beheaded' in Israel-Hamas war inflame social media

12 Oct 2023 - A series of shocking reports have spread horrific claims of baby beheadings by Hamas militants across social and mainstream media in recent days.

Al Jazeera

https://www.aljazeera.com

Watching the watchdogs: Babies and truth die together in Israel-Palestine I Opinions

13 Oct 2023 - The Israel-Palestine conflict is being fought not only between militaries and fighters on the ground, but also between media narratives on the air.

Wikipedia

https://en.wikipedia.org

Hamas baby beheading hoax

The Hamas baby beheading hoax refers to allegations, since refuted, that Hamas killed and beheaded dozens of babies and toddlers during the incursion it ...

The hoax

Institutional role

Investigations

Aftermath

The Guardian

htps://www.theguardian.com

Where is Joe Biden's fury about decapitated Palestinian babies? | Arwa Mahdawi

30 May 2024 - Politicians parroted untrue rumors that Hamas had beheaded Israeli babies. When the children are Palestinian, they shrug.

uni.oslomet.no

https://uni.oslomet.no

Case: Hamas beheadings - Guide for Digital Source Criticism

Selfs Wikepedia noem die 40-afkop-baba storietjie ‘n hoax. Google gerus.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Jy kan nie sê Jode het gelieg oor 7 Oktober net omdat die storie oor babas wat onthoof is, verkeerd was nie. Daardie storie het in die chaos uitgekom en is later reggestel. Maar wat wél waar is – en wat baie keer bewys is – is dat Hamas meer as 1 200 mense op een dag doodgemaak het. Onder hulle was babas, kinders, vroue, ou mense en selfs mense wat die Holocaust oorleef het. Hulle het mense lewend verbrand, geslaan, gemartel, baie vroue verkrag en meer as 240 mense as gyselaars gevat. Hele gesinne is doodgemaak. Dit is nie stories nie – dit is feite op video, deur dokters en selfs deur Hamas self bevestig. As jy alles van 7 Oktober probeer weggooi oor een verkeerde storie, is dit soos om te sê die Tweede Wêreldoorlog het nooit gebeur nie omdat een storie verkeerd was. Die waarheid is: Hamas het wrede massamoorde gepleeg, en niks kan dit wegvat nie. "vryheids vegters" doen nie sulke wreedheid nie.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Al het Hamas ook 1200 inkommers / inkommerfamilie dood gemaak, is dit nog nie ‘n patch op die NAKBA, wat begin het VÓÓR STAATSWORDING teen Deir Yassin nie. Die brutale rejects van Europa het 15,000 Palestyne vermoor, en 750,000 uit hulle huise verdryf.

Ja, hulle was rejects, want Engeland wou hulle nie invat nie. Amerika het ook die bote weggewys. Duitsland het hulle uitgegooi omdat hulle Duitsland verraai het in WW1.

Ukraine het hulle verag, oor hulle aktiewe deelname aan die HOLODOMOR. Ditto Rusland.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Hoekom het Hamas ook Thailanders dood gemaak? En ander arabiere? Dink jy regetig mense gaan jou ernstig opneem wanneer hulle lees wat jy skryf?

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Oopsie, meneer Barend weet nie van die Hannibal Directive nie! Hy dink aksie skade is angering deur mense in plakkies wat met klein tuigies ingevlieg het.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Jy weet duidelik nie hoe Israel die Hannibal Directive gebruik nie, en dit is weer een van jou verdraaings en bloed lasters teen die volk Israel

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Israel kan Baie lieg. Een van die mottos van die Mossad is om oorlog te voer deur bedrog (deception). Hierdie lewensbeginsel is natuurlik toegepas met die bombardering van die King David Hotel, die Lavon Affair, die Susann Affair, en toe hulle hulleself probeer loslieg het uit die USS LIBERTY.

Martin Luther se boek, JEWS AND THEIR LIES het jy seker nog nie gelees nie. Dis 65,000 woorde lank, geskryf in die tyd toe jy jou pen na elke paar woorde weer in die ink moes dip.

LUTHER was Baie duidelik daaroor.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Hahahah Israelis het self erken dat die israeli magte van hulle eie mense vermoor het.

Een van Mossad se slogans was om te veg deur bedrog. Hulle het dit wel in die 70’s beginning. Uitlaat, maar die ingestelsheid is steeds daar.

Hulle is ook uiters gewelddadig teenoor Palestynse kinders.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

1. Die NAKBA het begin nog vóór staatswording. Deir Yassin was die eerste dorp wat deur die gewetenlose brutale inkommer Zionistiese Jode bestorm is, en die mense vermink, verkrag, gedood en verdryf is.

Hulle het op die stomme mense afgestorm en almal wat nie kon vlug nie, doodgeskiet. Selfs babas is net so vermoor.

Baie dorpe het by voorbaat maar gevlug. Die inkommers het Britse wapens gesteel, so hulle was beter bewapen.

Die Arabiere het gesien wat kom met hierdie rejects van Europa ; Dis hoekom die Arabiere teen hierdie KANKER van die inkommers geveg .

Israel het toe 750,000 Palestyne verdryf, 15,000 vermoor, en nog duisende beseer. Niks omgegee vir die mense wat reeds daar was nie!

Toe het die israelis ONTEIENING SONDER VERGOEDING ingestel: die Arabiere wat gevlug het, kon nie hulle huise terugkry nie. Nou nog, word huise gekonfiskeer. In 2003 is Rachel Corrie deur israelis met n stootskraper in die grond ingeploeg oor sy n huis wou besekerm teen die inkommers.

Israeli Apartheid is ook wyd opgeteken. Palestyne in Israel mag nie hulle huise aanbou nie. Hulle kry ook minder water, selfs vir boere. Paaie word versper, so hulle sukkel om hulle produkte by die mark te kry.

Andy Clarno se boek oor Neoliberal Apartheid sit dit duidelik uiteen.

2. Ek was self in Iran. Meer as een keer, Meneer. Die Jode daar woon baie beter as die Palestyne onder Israeli regering. Ek het ook kollegas uit Iran. ONS het homestays by beide Jode en Moslems gedoen tydens ons trips daarheen.

3. Israel toets wapens op burgerlike Palestyne, insluitend kinders. Hoe regverdig jy dat kinders se velle en oë brand weens chemikalieë in die water of lug? Of sommer op straat doodgeskiet word deur’n drone?

4. As die inkommer jode nie die Palestynse dorpe vernietig het nie, was daar nie hierdie gevegte nie. Dan het die Palestyne nog net so in hulle dorpe gewoon.

5. Die zionistiese Jood Theodor Herzl het Uganda voorgestel as n opsie.

6. Bring bewyse vir die afkopbabas.

7. As Israelis iewers anders gaan woon het, sou Hamas nie bestaan het nie. Hamas is gestig deur mans wat as kinders moes toekyk hoe israelis hulle mense vermoor, o.a. tydens die Kahn Yunis slagting van 1953.

Duidelik het u ook nog nie met die Palestynse Christene gepraat nie. Veral nie die wat uit Iqrit verdryf is tydens die MAKBA nie.

As israelis nie met hulle oorheersings planne begin het nie, was daar dalk vrede. Miskien moes hulle hulle beter gedra het waar hulle was, in die eerste plek.

Die wêreld kan nou sien hoekom hulle elders so ongewild was.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Ja, ek erken dat daar aan Israeliese kant in 1948 dinge gebeur het wat verkeerd was – soos Deir Yassin en die teregstellings van gevangenes in sekere dorpe. Dit is histories bevestig en Israel self het dit nie altyd probeer wegsteek nie. Maar jy los doelbewus die konteks uit. Israel het in 1948 nie ’n oorlog begin nie – dit was vyf Arabiese leërs, saam met plaaslike Arabiese magte, wat Israel binne ure ná onafhanklikheidsverklaring aangeval het met die doel om die land en sy mense uit te wis. Die oorlog was ’n bestaanstryd. In so ’n situasie het beide kante dinge gedoen wat ons vandag as wreed beskou. En ja, om ’n vyandige bevolking uit ’n strategiese gebied te verskuif, veral as hulle deel is van vyandelike magte of hulle aktief ondersteun, was toe nie ongewoon nie en word nie outomaties as ’n oorlogsmisdaad gesien nie – dit het in baie oorloë gebeur, ook deur Arabiese leërs in daardie selfde konflik. As jy oor 1948 wil praat, doen dit met volle konteks: Israel het geveg om te oorleef teen ’n numeries groter koalisie wat openlik gesê het hulle wil elke Jood in die land doodmaak. Sonder daardie konteks is jou beskuldigings nie net skeefgetrek nie, maar misleidend.

Jy sê die Jode leef lekker in Iran, maar die feite wys iets heel anders. Sedert die Islamitiese Rewolusie in 1979 het daar ’n patroon van onderdrukking en diskriminasie teen Jode plaasgevind. Net ná die rewolusie is Habib Elghanian, ’n prominente Joodse leier en sakeman, in ’n skynverhoor tereggestel bloot oor bande met Israel. In 1999 is die sogenaamde ‘Shiraz 13’ – onderwysers, handelaars en ’n rabbyn – gearresteer, in geheime verhore gevonnis tot jare in die tronk, alles op vals spioenasieklagtes. In 2024 is Arvin Ghahremani, ’n 20-jarige Joodse man, tereggestel in ’n saak wat volgens regskundiges duidelik deur antisemitisme beïnvloed is.

Boonop leef Jode in Iran onder streng wette: hulle mag nie hoë staatsposisies beklee nie, Joodse skole moet deur ’n Moslem-prinsipaal bestuur word, Hebreeus in skole word beperk, en enige kontak met Israel kan jou in die tronk laat beland. Hierdie is nie die lewe van ’n vrye en gelyke gemeenskap nie – dit is die lewe van ’n minderheid wat onder konstante wantroue, beheer en diskriminasie leef. Om te sê Jode ‘het dit goed’ in Iran, is om hierdie werklikhede heeltemal te ignoreer. Jy se dat jy in Iran was en alles is abopve baord. Dit is soos ek wat Noord Korea toe gaan waar hulle my wys hoe lekker die mense daar eet.

Theodore Herzl het Uganda voorgestel maar die res van die Jode wou nie na Uganda toe gaan nie, want hulle erfenis is van Israel.

7. Dis nie waar dat Hamas begin is deur mans wat as kinders in 1953 gesien het hoe Israel mense doodmaak nie. Hamas het eers in 1987 begin, lank ná daardie tyd. Dit is deur die Moslem-broederskap in Gaza gestig, soos Sheikh Ahmed Yassin. Voor dit het hulle liefdadigheid gedoen en kos gegee – nie omdat hulle regtig omgegee het nie, maar om die harte van mense te wen sodat hulle later hul steun sou kry vir oorlog teen Israel.

Toe die Eerste Intifada begin het, het hulle die kans gesien om ’n groep te maak wat Israel se vernietiging as hoofdoel het. Dit staan duidelik in hulle 1988-handves: hulle wil nie vrede hê nie, hulle wil Israel uitvee en ’n Islamitiese staat oor die hele gebied maak. Dit het niks te doen gehad met ’n gebeurtenis in die 1950’s nie, maar alles te doen met hulle haat en planne in die 1980’s. Moenie so vir die mense openlik lieg nie!!

Ja, ek weet van Iqrit, maar jy vertel net die helfte van die storie. In 1948 het die Israeliese leër die mense van Iqrit tydelik na naby dorpe geskuif omdat dit naby die Libanese grens was tydens die oorlog. Hulle is belowe hulle kan terugkom, maar die regering het dit later nie toegelaat nie, en in 1951 is die huise afgebreek, behalwe vir die kerk en begraafplaas.

Maar die mense van Iqrit is nie uit Israel gejaag nie. Hulle het in Israel gebly en Israelse burgers geword, met stemreg en al. Vandag het hulle en hul kinders steeds burgerskap. Dis dus nie ’n storie van mense wat hul land en regte verloor het soos vlugtelings nie, maar van ’n gemeenskap wat grond betwis, terwyl hulle steeds in Israel woon en burgers is.

Jou laaste stelling is baie anti semieties

Expand full comment
Elma Ross's avatar

BRUCE HOFFMAN se PhD, Oxford University, JEWISH TERRORIST ACTIVITIES AND BRITISH in Palestine staan soos n paal bo water.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Ja, daar was Jewish terrorist activities, maar daar is nie meer nie! En een kwaad regverding nie n ander nie. Weet nie hoekom dit relevant is in die debat of Israel n reg het om te bestaan nie? Dit verander ook nie die feite dat Palestina n fantasie is en n opgemaakte nasie en kultuur is nie

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Dis skreeusnaaks dat jy dink daar is nie meer terrorisme deur Israelis nie! ONS sien hoe hulle hospitale en Skole aanval.

En waar is die tonnels? Onder die sinagoge in New York!

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Gepraat van opgemaakte kultuur:

1. Die kamtige ster van dawid is nie in die Bybel of Torah nie.

2. Die volkslied se wysie is basies dieselfde as n Romeense liedjie oor n ossewaentjie.

3. Baie Israelis moes hulle name verander om Hebreeus / MO te klink, bv Mileikovsky (Netanyahu); Ben Gurion (David Grün).

4. Die name van selfs christen dorpe moes verander word.

5. Hulle het inheemse bome met dennebome vervang, wat die ekologie versteur het.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

1. Die Ster van Dawid is al vir eeue ’n Joodse simbool. Ja, dit staan nie in die Bybel nie, maar Jode het dit lank voor die ontstaan van enige ‘Palestynse volk’ gebruik – op sinagoges, gemeenskapsvlae en boeke, veral sedert die Middeleeue. Teen die 19de eeu het die Sionistiese beweging dit amptelik as die simbool van die Joodse volk aangeneem.

Vergelyk dit met die sogenaamde Palestynse identiteit wat Yasser Arafat in die tweede helfte van die 20ste eeu uitgedink het. Dis nogal snaaks hoe sommige mense dink hulle kan ’n simbool met ’n geskiedenis van eeue lank vergelyk met ’n politieke projek wat jonger is as Coca-Cola. Die Magen Dawid is oud, wêreldwyd erken, en verbind aan ’n volk met ’n 3 000 jaar oue geskiedenis. Die Palestynse ‘narratief’? ’n Vars storieboek uit die 1960’s.

2. Elma, om te sê Israel het ’n ‘opgemaakte kultuur’ omdat Hatikvah se wysie ooreenstem met ’n ander volksliedjie, wys dat jy nie die geskiedenis verstaan nie. Die melodie van Hatikvah is nie sommer in ’n donker agterkamer ‘afgekyk’ nie – dit het ’n internasionale volksmusiekgeskiedenis van meer as 400 jaar. Dit kom oorspronklik van die Italiaanse lied La Mantovana uit die 1600’s, wat deur Europa versprei het en in verskeie lande aangepas is – in Tsjeggië as Kočka leze dírou, in Roemenië as Carul cu boi, en in ander streke weer op ander maniere. Baie musiek stem met mekaar ooreen, dit is deel van musiek teorie.

Toe Samuel Cohen in 1888 die woorde van Naftali Herz Imber se gedig op hierdie wysie sit, het hy ’n tradisie voortgesit wat in volksmusiek normaal is – melodieë reis, verander en kry nuwe woorde. Dis hoe volksmusiek werk. As jy hierdie logika gebruik, moet jy vir Italië, Roemenië, Tsjeggië én ’n halwe dosyn ander lande ook sê hulle het ’‘opgemaakte kultuur’. Die waarheid is: Hatikvah het wortels wat ouer en dieper is as die politieke ‘Palestynse kultuur’ wat eers in die 1960’s deur Arafat bemark is. Jou argument hou nie water nie.

Moenie laat ek begin oor die palestynse "volkslied" Fidai nie, wat letterlik die wat hulself op offer ophemel, waarom dink jy is die self moord bom aanvaller n palestynse uitvinding.

3. Om te sê Israel het ’n ‘opgemaakte kultuur’ omdat baie mense hulle name verhebreeus het, wys jy verstaan nie hoe nasionale identiteit werk nie. Israel het mense uit meer as 100 lande bymekaar gebring en Hebreeuse name het ’n eenheid geskep en die volk aan hulle 3 000 jaar oue wortels in die land gekoppel. Ander lande het presies dieselfde gedoen – Turkye, die VSA, selfs Suid-Afrika. Intussen loop daar vandag Palestyne rond met vanne soos al-Masri (‘van Egipte’) en al-Hourani (‘van Hauran in Sirië/Jordanië’), wat wys hulle voorouers het eers onlangs hierheen gekom. Israel se name is dus ouer as die Palestynse ‘identiteit’ wat Arafat eers in die 1960’s uitgedink het

4. Elma, jy hou van groot woorde soos ‘Christendorpe’ en ‘onteiening sonder vergoeding’ om Afrikaners se hart te raak, want jy hoop dit laat hulle dink Israel doen aan ander wat aan húlle gedoen is. Dis pure manipulasie. Die waarheid is: Israel het ná 1948 die name van baie plekke herstel na hul oorspronklike Bybelse Hebreeuse name wat daar lank voor die Arabiese verowering was. Nazareth en Bethlehem het presies dieselfde name gehou.

Kyk byvoorbeeld na Nablus – dit was oorspronklik die Bybelse Shechem. Die Romeine het dit later Neapolis genoem. Vandag is dit ‘Nablus’ omdat Arabies nie eens ’n P-klank het nie. Dis nogal snaaks dat hulle voorgee hulle het ’n ‘Palestynse’ identiteit, terwyl hulle taal nie eens ’n P het nie! Baie sogenaamde Palestynse dorpe het name wat wys hulle families kom eintlik uit Egipte, Sirië of Jordanië – want hulle het eers in die 19de en 20ste eeu hierheen gekom.

Om te doen asof dit alles ’n poging was om Christene uit te vee, is bloot ’n vals storie. Israel het nie geskiedenis uitgewis nie – hulle het dit teruggebring

5. Elma, jy probeer nou die aanplant van dennebome voorhou asof dit ’n boos plan was om die natuur te vernietig. Die waarheid? Onder die Ottomaanse Turke is daar ’n belasting op elke boom geplaas – hoe meer bome jy gehad het, hoe meer moes jy betaal. Dit het mense aangemoedig om bome af te kap om belasting te vermy. Ná dekades hiervan was groot dele van die land kaalgestroop. Teen die tyd dat die Jode teruggekeer het, was daar in baie gebiede byna geen bome oor nie. Israel het niks ‘vervang’ nie – hulle het geplant waar daar niks was nie.

Die Joods Nasionale Fonds het miljoene Aleppo-denne geplant omdat dit vinnig groei, droogte kan weerstaan en gronderosie keer. Hierdie aanplantings het kaal heuwels in woude verander, nuwe dierehabitats geskep, grond gestabiliseer, die plaaslike klimaat verbeter en ontspanningsgebiede vir mense gebring. Ja, later het Israel besef dat ’n mengsel van inheemse bome gesonder is, en vandag word baie nuwe aanplantings met inheemse spesies gedoen.

En terwyl jy Israel beskuldig dat hulle glo ‘n landskap verander het, vergeet jy gerieflik dat Palestynse owerhede en groepe doelbewus Joodse argeologie vernietig – van die Tempelberg se antieke strukture wat uitgegrawe en weggegooi is, tot Bybelse argeologiese terreine wat geplunder word. So, wie verander en vernietig werklik die geskiedenis en die land? Israel het geplant en opgebou; jou ‘Palestyne’ het afgekap, gevat en vernietig.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Gelukkig weet ons die “Ster van Dawid” is NIE in die Bybel nie. Wonder hoeveel goed wat hulle aan die Bybel koppel is ook nie daar nie!

En die Volkslied het ook nie ‘n uniek Hebreeuse oorsprong nie. Sommer so saamgeflans.

Seker soos die name van die inkommers wat ook verander is om tog net assemblies iets joods te klink.

Ek het die geskiedenis van ‘n hele paar Christen dorpies leer ken. Die oorspronklike inwoners van Iqrit het opgeeindig in Lebanon. Toe hulle wou terug gaan, het die inkommers besluit dis militêre grond, en toe is dit gegee aan nog inkommers. hulle wil tog net alles VAT VAT VAT.

ONS sien self hoe Olyfbome afgekap of aan die brand gesteek word.

Ons sien ook hoe hulle Palestynse boere aanval in die Wesbank. En Palestynse huise afbrand.

Die Youtube video, “You are stealing my house” is nie uniek nie.

Rachel Corrie is deur die inkommers in die grond ingeploeg met ‘n stootskraper, oor sy wou keer dat die inkommers nog ‘n Palestynse huise afbreek om plek te maak vir nog inkommers.

Die holocaust is mos lankal verby!

in Australië was ‘n opmars van 300,000 mense, in gietende reën. Ditto oral op die wêreld.

Selfs ordentlike Jode soos Finkelstein verag die Israeli.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Bewys waar word die ster van Dawid in die Bybel of Torah genoem.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Dit word nie in Torah of Bybel genoem nie, jy het duidelik nie gelees nie, en dity hoef nie daar te staan nie. Maar as jy na die Bybel wil verwys kan ons soontoe gaan.

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Die terrorisme word ook beklemtoon deur navorsers soos Pappe, Loewenstein, Gideon Levy en Noam Chomsky.

Chomsky is the most quoted live author since the 1980’s, and the 8th most quoted author of all time, including Shakespeare and the Bible.

Chomsky, Pappe, norman Finkelstein en Loewenstein is ook Joods.

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Dit is dieselfde as om te se dat daar nie iets soos plaasmoorde is nie, want iewers het een Afrikanere of Boer gese dat daar nie is nie. Net omdat hulle Jode is beteken dit nie dat hulle nou skielik dat hulle die reine waarheid praat nie. Jy glo jode aan die een kant wanneer hulle met jou saam stem, maar sodra n jood nie met jou saam stem nie dan is hy n zionistic genocidal colonialist. Jy is nie konsekwent nie

Expand full comment
Elma Ross's avatar

Die terrorisme teen die Palestyne word elke dag gedokumenteer. Francesca Albanese, Amnesty International, en vele meer berig daaroor. Vertel dan vir die Britte hulle het seker n fantasie mandate gehad?

Expand full comment
Barend Wesseloo's avatar

Jy is weer nie eerlik oor die naam Palestina en die geskiedenis van die naam en area nie.

Elma, jy praat oor ‘Palestina’ asof dit nog altyd ’n Arabiese land was. Die waarheid is dat die naam ‘Palestina’ eers in 135 n.C. deur die Romeinse keiser Hadrianus gebruik is ná hy die Bar Kokhba-opstand verpletter het. Hy het die provinsie Judea doelbewus herdoop na Syria Palaestina om die Joodse verbintenis tot die land uit te wis en hulle te verneder. Die naam kom van die Filistyne – ’n volk wat eeue tevore verdwyn het en niks met Arabiere te doen gehad het nie.

Daar was nooit ’n onafhanklike Palestynse staat of volk onder daardie naam tot in die 20ste eeu nie. Selfs onder die Ottomaanse Ryk was daar nie ’n provinsie ‘Palestina’ nie – die gebied was deel van administratiewe streke van Sirië. Onder die Britte was ‘Palestina’ net ’n mandaatnaam, en die Jode is toe self ‘Palestinians’ genoem – tot 1948.

En kom ons gebruik die regte name: Dit is nie die ‘Wesbank’ nie – dit is Judea en Samaria. Dit is nie ‘Nablus’ nie – dit is Shechem. En dit is nie ‘Palestina’ nie – dit is die Land Israel. Jou ‘antieke Palestina’-argument is niks anders as ’n moderne politieke uitvinding nie, geskep lank ná die Joodse volk reeds vir millennia daar gewoon het

Expand full comment