12 Comments
User's avatar
Bernard Greeff's avatar

Insigewende analise, hoe kan die DA hulself beter bemark aan VF plus verkiesers vir die wyksbrief stem?

Paul Roux's avatar

Baie insiggewend 👍

Carla's avatar

Baie indrukwekkende stuk!

Andrea Martinez's avatar

An enlightening article. Well done, Johan!

Philip Stander's avatar

Baie waar!

Pieter's avatar

Hoe weet kiesers vooraf wat die stemverdeling gaan wees? Moet kiesers bloot aanvaar dat bv die DA die ANC gaan troef in enige wyk sonder geloofwaardige inligting?

Johan Weideman's avatar

ń Mens kan altyd die kieserpatrone opsoek van die vorige jare in enige wyk via die OVK se webtuiste of deur Adrian Firth se verkiesingskaart. Benewens die hoofsaaklik isizulu-sprekende dele van die land is die ANC en die DA die gewoonlike troewe in wvke. In sekere dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap is die PA ook sterk.

Cobus Stander 1's avatar

Dankie!@ johanweideman! Dit wys weereens dat almal van ons moet stem en dat elke stem tel. Baie dankie!

Dirk Hagen's avatar

Netjies uiteengesit, Johan. Mens kan 'n ooreenstemming ook trek met die 2024 nasionale verkiesing. Die verdeling van stemme tussen die MK party en die EFF kan toegeskryf word aan die partye wat kompeteer vir die ANC kieserskorps, soortgelyk aan die SAKP-effek. Soos jy noem, is opvoeding oor die twee stemkaarte en die verskil die beste oplossing.

Dotfroot's avatar

Verskriklik goed gesê!

Albert Weideman's avatar

Wys maar net weer: daar is geen substituut vir ingelig wees nie. Dankie hiervoor.