Koos, ek sal graag ook meer van jou wil hoor oor die impak op die vryhede van die burgerlike bevolking. Klink nie of die teokrasie juis geskend is nie en klink of daar maar weer baie onderdrukking sal wees. Om die waarheid te sê, met Iran se outonomie in plek, kan daar geweldige vervolgings plaasvind, want diegene wat geglo het hulle kan regimeverandering bewerkstellig, het hulself nou bekend gemaak aan die Rewolusionêre Wageenheid...