4 Comments
User's avatar
Pieter's avatar

Dalk uitbuit, instede van uitbyt?

Expand full comment
OntLaer's avatar

Dis reg, dankie vir die raaksien Pieter. Die spelgogga het deur ons redigeerpogings geglip.

Expand full comment
Kobus's avatar

Ek verstaan nie wat die stuk probeer aanvoer nie? Probeer die skrywer sê dat Afrikaanse identiteit hoofsaaklik ’n kommersiële konstruksie is wat deur Media24 en hoofstroomplatforms gemanipuleer word? Of dat enige vorm van Afrikanerskap wat wel populêr of ekonomies volhoubaar is outomaties vals of verdag is?

Expand full comment
lezli's avatar

Hi Kobus. Dankie vir jou lees, en die moeite om verder te verkeer met my werk! Jy vra twee uistekende vrae, vrae wat ek gehoop het op kom by my leser.

Ek glo nogals die kommersiële konstruksie van die Afrikaner identiteit word nie noodwendig gemanipuleer nie, maar eerder uitgebyt word deur hoofstroom media. Hierdie uitbyting lei tot ń ‘outomatiese’ identiteit, en identiteit is nie binêr [reg/verkeerd of vals/waar] nie. Die opheffing/bemarking van die outomatiese identiteit het ń impak op die hoeveelheid mense wat dit aanneem [bewustelik/onbewustelik], en ook hoe baie/gereeld dit uitgebeeld word.

My stuk kom neer op die vraag; weet die Afrikaner waarop hulle inkoop wanneer hulle [net] Hoofstroom Afrikaanse Media in neem.

Expand full comment