2 Comments
User's avatar
Keagan's avatar

Ek het nooit aan die media se rol in die Op My Eish saga gedink nie, baie dankie dat jy dit genoem het (ek het self my eie artikel oor dit geskryf). Maar ek dink jy misgis jou met die hele manlikheid ervaring. Dis in my opinie, meer die Afrikaner kultuur (geloof ingesluit) wat hierdie probleme manifesteer. Waar ons die skuld plaas vir verandering is baie belangrik. Afrikaner kultuur moet as ʼn geheel uitmekaar gehaal word om hierdie probleme te hanteer...

lezli's avatar

Dankie Keagan, ek raak nogals aan jou siening in my ander werk.