Die enigste volhoubare oplossing is om aparte samelewings te skep waar hierdie tipe tender mafias nie hulle tentakels kan ingroei nie. Daar waar hulle reeds is sal die kanker bly versprei totdat hulle later die hele regstelsel onder hulle beheer het. Die enigste genesing is om dit uit te sny en oor te begin.
Ons sal inderdaad nie sharrap nie ✊