Discussion about this post

User's avatar
Ernst Swanepoel's avatar

Jean, met "radikaal bevrydende humaniteit nie net vir my vryheid gegee het nie, maar ook 'n pad bied na 'n meer deernisvolle wêreld". Jammer my vriend, jy het geen Anker vir deernis en bevrydende humaniteit sonder Jesus Christus as die Enigste Weg na hierdie saligheid nie. Dis 'n droomwêreld. Ben du Toit wat jou op die dwaalspoor gelei het, weet teen hierdie tyd reeds dat hy 'n ander perd opgesaal het toe hy God as die Skepper verloën het. Ek leef in die ekonomie en in die harde "nuwe" Suid-Afrika en glo my, die enigste Deernis, Liefde en Verdraagsaamheid kom net van Christus af. Enige ander pad is 'n korttermyn pad na nêrens.

3 more comments...

No posts

Ready for more?