Jean, met "radikaal bevrydende humaniteit nie net vir my vryheid gegee het nie, maar ook 'n pad bied na 'n meer deernisvolle wêreld". Jammer my vriend, jy het geen Anker vir deernis en bevrydende humaniteit sonder Jesus Christus as die Enigste Weg na hierdie saligheid nie. Dis 'n droomwêreld. Ben du Toit wat jou op die dwaalspoor gelei het, weet teen hierdie tyd reeds dat hy 'n ander perd opgesaal het toe hy God as die Skepper verloën het. Ek leef in die ekonomie en in die harde "nuwe" Suid-Afrika en glo my, die enigste Deernis, Liefde en Verdraagsaamheid kom net van Christus af. Enige ander pad is 'n korttermyn pad na nêrens.
Sjoe. Moeilike woorde. Heeltemal verstaanbaar en eerlik- my reis is ook een van ontnugtering.
Self wonder ek oor die skade wat dogmatiese veroordelings, leerstellings aan die mensdom gemaak het.
Ek wonder tog ook of die idee van ‘n self-verlosde humaniteit genoeg gewig dra, genoeg werk kan doen, vir ‘n ware bevryding vir ‘n dieper betekenis in menswees.
Die antwoord op die vraag hoekom mense nié glo nie is makliker as die een ‘hoekom glo mense’. Ongelukkig sien ek min nie-gelowiges wat dié vraag sonder oordeel bepeins. Daar is, maar nie genoeg om te oortuig dat dit as ‘n wetenskapsvraag ge-eer word nie. Ons hanteer nie gelowiges dikwels asof hulle stupid eerder as verkeerd is.
Bravo, Jean. In liefde

EK BID VIR JOU!!! (nie regtig nie👍).