Ek dink Gilman onderskat hoe veelsydig demokratiese betrokkenheid kan wees. Om in vandag se tyd virale inhoud as snert af te maak is 'n oudmodiese elitisme. Wat hy dalk sien as oppervlakkige inhoud som gewone mense se gevoel op of soms kan dit mense se politieke deelname prikkel wat andersins onverskillig sou bly.
Demokratiese gesprek ontstaan nie altyd net in stadige, keurige dialoë tussen eweknieë nie, en veral nie net in universiteite se ivoortorings nie.