3 Comments
User's avatar
Danie's avatar

Hul is jare terug al die pad beister. Groete Danie (Uruguay)

Louis Leon Kaltwasser's avatar

Het die NG Kerk al geld gestuur vir die Ukraniers wat deurloop onder Putin se aanslag op hul land? Indien nie, is dit weereens 'n taken dat hul die ANC regarding goedgunstig wil wees.

Barend Wesseloo's avatar

Presies soos wat jy daar se, Louis. Dit is meer n politieke verklaring as barmhartigheid