Om waar te neem is om deel te neem.
Soos gewoonlik uiters goed en met skerp insig geskryf, Hilde. Selfs vir my as leek op die kunsterrein, het dit insig gebring. Portchie het met sy ingesteldheid tot my eie lewensruim kon binnedring met sy diep-diep menslikheid... ππ»
Baie dankie, Piet!