3 Comments
User's avatar
Hilde Kruger's avatar

Baie goed uiteengesit en geskryf!

Expand full comment
Daniël Eloff's avatar

Dankie Hilde!

Expand full comment
Jakobus's avatar

Ek is nie seker of die politiek al opgegee het op transformasie ideologie soos die privaatsektor tans begin doen nie. Selfs die "centrist" partye (bv. die nuwe United For Change of soos ek hulle noem Good One Mzansi) glo steeds in transformasie as oplossing vir Suid-Afrika se ongelykheid en armoede.

Expand full comment