3 Comments
User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

lezli, die meertaligheidsaspek ten einde Afrikaans te verryk, is maklik om mee saam te gaan. Ek is bly jy beklemtoon dit, want dis goed vir Afrikaans.

Ek sukkel net met die gebruik van die "hulle". Staan my nie aan nie, maar dit is maar net my persoonlike opinie. Vind dit afsittend en het al begin hoop daar is al afstand daarvan gedoen. Maar helaas nie. Gelukkig vir my eie sielsrus, lees ek dit nie meer dikwels raak waar ek lees nie...

Dirk van den Berg's avatar

Taalversorging?

lezli's avatar

Waardeer dit Dirk. Iets wat my so vergesel met OntLaer is die gemaklikheid & vetroue om my woorde net so te plaas. Volgende keer lees ek vier keer deur en maak seker. Groete daar