Dank Vader dat hierdie soort benoude, reduksionistiese denke grootliks beperk bly tot die klein Dopperwêreld. Om vroue se roeping, gawes en waardigheid te reduseer tot ’n demografiese teorie is klomp nonsens en gelukkig uit die oudedoos vir die res van ons.