2 Comments
User's avatar
Ernst Swanepoel's avatar

Ontlaer is 'n vars briesie elke week. Solank die meningskrywers hulle onthou aan die gewilde "Trump-haat", die onbeperkte ondersteuning van "inklusiwiteit" en die eensydige ondersteuning van liberalisme. Mooi week.

Daniël Eloff's avatar

Dankie Ernst! Ons waardeer jou gawe woorde en ondersteuning.