Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Jurie, ek weet darem nie. Ek hoor wat jy sê oor die belangrikheid van objektieiteit. Maar ek vind dit moeilik om objektief na Iran te kyk en enigsins nie veroordelend teenoor hulle te staan nie. Ek gee dan ook nie om as ek subjektief genoem sou word omdat ek verskriklike menseregte-vergrype in Iran veroordeel nie. Ek gee ook nie om as ek subjektief genoem word as ek glo dat 'n land soos Israel geregverdig is om teenaanvalle te loots wanneer 1,200 van sy mense in sy land koelbloedig vermoor word deur invallers van buite nie; ontvoer word en soos diere in tonnels aangehou word.

My punt is dat dit wel moontlik en geregverdig kan wees om kant te kies. Selfs noodsaaklik. Vergelyk nou maar die Iranese situasie met Nazisme in Duitsland. Dit was myns insins méér as geregverdig vir die lande wat Duitsland aangevat het om dit te gedoen het. Waarom sal Iran anders wees?

No posts

Ready for more?