Discussion about this post

User's avatar
Pieter's avatar

Die hantering van BKS in SA is krimineel. Regulasies is argaies en benadeel veral melkboere. Selfs aanmelding van die siekte word hierdeur geraak aangesien die impak van regulasies bydra dat aanmeldings weerhou word. Soos gewoonlik speel korrupsie 'n groot rol (OBP) Die Staat se monopolisme op BKS entsowwe vererger nie net die siekte nie maar maak voorkoming veel moeiliker as wat dit behoort te wees. In geheel behoort kriminele klagtes hieroor te volg in verskeie departemente.

En laastens is John Steenhuisen se hantering van BKS uiters riskant en swak ten spyte dat hyself en die DA, hom as held projekteer.

1 more comment...

No posts

Ready for more?