Discussion about this post

User's avatar
Dirk Hartford's avatar

Dankie Piet. Wat ek bedoel is dat die ANC/SAKP alliansie vir die “national democratic revolution” is besig om te sterf

PIET DU PLESSIS's avatar

Uiters insiggewend! Ek sal net wil weet waarom Dirk van mening is dat die ANC die “doodsnikke van die nasionaal-demokratiese revolusie (NDR)” nou in die gesig staar? Vir my lyk dit of hulle (ANC-in-Regering) nou eerder harder as ooit probeer om die NDR op die land af te dwing. Hulle probeer grondonteiening, genasionaliseerde gesondheidsorg, en rassekwotas ten koste van minderhede, nou met henieude ywer instel. Hulle ignoreer alle waarskuwings dat hulle beleide anti-ekonomiese groei is en die land nóg meer gaan verarm en met nóg slegter diense gaan laat. Hulle teiken ook elektroniese mediavryheid, regspraktksyns, skoolleerplanne (bv. geskiedenisonderrig); en dalk ander terreine, waaraan ek nie nou kan dink nie, wat hulle nou ook poog om totaal en al te beheer …

No posts

Ready for more?