Discussion about this post

User's avatar
Maria Zinsser's avatar

Die oorspronklike Helpmekaar Hoërskool is wel in 1921 gestig maar die meisiekool het afgestig. Die twee skole was oorkant mekaar in Mellestraat, Braamfontein.

In die 1990's het die seunsskool sy deure vir dogters oopgemaak en die meisieskool het baie leerlinge verloor. In 1996 is die Helpmekaar Meisiesskool omskep in die Rand Girls School/ Randse Meisieskool, en die gemengde Helpmekaar Hoërskool het privatiseer as die Helpmekaar Kollege.

Expand full comment
Kobus's avatar

Hoe weet jy iemand was in Affies... ;)

Expand full comment

No posts