Discussion about this post

User's avatar
Sciurus's avatar

Een van die beste opsommings van "woke" wat ek nog gelees het. Dis hierdie fokus op magspolitiek gebaseer op groepsidentiteit wat die vure bly aanstook.

PIET DU PLESSIS's avatar

Ja, Daniël, daar is so baie van ons konflikte/meningsverskille wat baie sal versag as ons werklike ekonomiese groei kan beleef. Mense wat werk en geld verdien en aan hul basiese behoeftes kan voldoen, is minder geneig om berge van molshope te maak.

No posts

Ready for more?