Discussion about this post

User's avatar
Bouwe van der Eems's avatar

‘n Oorlog is tussen een staat en ‘n ander staat. Oorlog vereis dat mense se lewens opgeoffer moet word. As ‘n staat wil oorlog voer, benodig dit burgers wat lojaal genoeg is aan die staat om hulle lewens op die spel te sit. In Suid-Afrika is daar weinig lojaliteit aan die staat. Dit maak dit bykans onmoontlik vir Suid-Afrika om in ‘n oorlog betrokke te raak. Sou die staat so iets probeer, sal dit eerder ‘n katalisator vir verbrokkeling wees.

No posts

Ready for more?