Discussion about this post

User's avatar
PIET DU PLESSIS's avatar

Nee, genade, Hügo, hierdie is darem erg eensydig. Nie 'n enkele woord oor die veskriklike Iranse Regime nie. Dis jou reg om Amerika aan te vat en vir Hegseth in besonder, maar daar is darem baie erger Theokratiese geweldenaars en moordenaars en martel-eksperte in Iran wat nie 'n enkele vermelding kry nie. Daardie gewetenlose misdadigers en terroriste het nie eens 'n oorlog nodig gehad om oor 47 jaar tussen 40 000 en 100 000 van hul eie landsburgers dood te maak nie. Baie is dood gemartel. Letterlik tienduisende politieke gevangenes word aangehou in tronke onder die walglikste omstandighede denkbaar - en nog gemartel ook. Dan kan ons ook probeer vasstel hoeveel mense hul lewens verloor het weens Iran se finansiering van terroriste-proksies in verskeie ander lande. Nee-wat, Amerika en Hegseth, met al hul foute, lyk na engele in vergelyking met die boosheid wat hulle aangevat het in Iran...

No posts

Ready for more?