Discussion about this post

User's avatar
Pieter's avatar

Ek dink jy behoort te kyk na die impak van kwarentyn op boere se volhoubaarheid. Die

staatsveearts kan 'n boer vir 'n jaar of langer verhoed om besigheid te doen. Dus bankrotskap dryf. Argaiese regulasies, korrupsie (OBP) en die staatsmonopolie op entsof is wesentlik die probleem vir boere. Dus om dit in een opsig aftemaak as minder erg gee nie die volle prentjie nie. Steenhuisen se swak hantering en kommunikasie gebrek is een ding. Gaan praat met Melkboere en Stoetboere om die impak op hulle bedryf te verstaan. Vleisuitvoer is maar net een vertakking.

No posts

Ready for more?