Discussion about this post

User's avatar
Louise Mabille's avatar

'n Uitstekde redenasie!

PIET DU PLESSIS's avatar

Puik artikel, Leandré. Selfs die mees ekonomies-ongeletterde persoon sal jou goeie beeldspraak kan volg en behoort in te sien watter ongelooflike skade die ANC met hul sosialistiese beleide en staatsdominasie-obsessies die land aanrig. Om jou beeldspraak selfs verder te vat, baie van die lemoene in die mandjie word opgevreet deur gulsige en vraagsigtige politici en hul families en maatjies, VOORDAT die paar lemoene wat oorbly onder die res van die bevolking verdeel word...

No posts

Ready for more?