Discussion about this post

User's avatar
Erma Gardner's avatar

Dis seker die negatiefste en hartseerste stuk wat ek in ‘n lang tyd gelees het. Hartseer vir die onthalwe van die skrywer, maar nog erger die onvloed wat hy uitoefen. Hy mis die punt van die Evangelie.

Bouwe van der Eems's avatar

Die visie van Springer se Jesus skep spanning vir individue. Die individu kan dalk die honger van ‘n bedelaar vir enkele oomblikke stil, maar geen wesenlike bydrae lewer tot honger in die algemeen nie. Die individu kan niemand se skuld afskryf nie of rykes arms maak nie of magtiges tot ‘n val bring nie. Slegs vestiging van ‘n magtige sosialistiese staat kan deur ‘n rewolusie die visie verwesenlik.

Springer se siening het dus geen nut vir individue nie. Die dogma van verlossing alleen bied egter wel uitkoms vir die individu. Springer beweer egter dat dogma nie uit die Bybel afgelei kan word sonder Paulus se geskrifte nie. Springer is egter verkeerd, aangesien dit redelik maklik is om dit te doen.

https://www.gty.org/articles/A192/jesus-perspective-on-sola-fide

No posts

Ready for more?