Discussion about this post

User's avatar
Jean Mathews Wildervanck's avatar

Dankie vir jou insigte gesien jou eerstehandse ervaarings.

Dis sekerlik een van die kenmerke van autoritatiewe regime dat hulle die ontstaan van effektiewe opposisieleierskap nie toelaat nie. Ek wonder dus of massa betogings in sulke lande ooit werk, veral as hulle nie internet het nie?! Is inmenging van die buiteland dan hul enigste hoop? Dis moeilik, veral as die motiewe van die buitelanders bedenklik is.

No posts

Ready for more?