Discussion about this post

User's avatar
Ingedagte's avatar

"Dit blyk dat Verwoerd geweet het swart Suid-Afrikaners se intelligensie is nie minder as dié van wit mense nie."

'n Meer feitelike sin sou gelees het:

"Dit blyk dat Verwoerd geglo het dat ..."

Verwoerd was baie meer 'egalitêr' as wat hom krediet gegee word. Ongelukkig was dit 'n vals geloof - die geloof dat alle volke gelyk geskape is. As mens net bietjie dieper as die hoofstroom stories krap kry mens veelvoudige studies wat wys daar is betekenisvolle IK verskille tussen wit, swart en Oos-Asiatiese volke.

Indien Verwoerd oop was vir die moontlikheid van hierdie verskille (daardie data het al begin deursyfer selfs in sy tyd), wonder ek of hy nie sy beleide anders sou formuleer nie. Dit is waansin en ook arrogant om te dink dat as jy vreemde volke 'reg opvoed', hulle later soos jy sal sal redeneer en dink. Ongelukkig is dit 'n geloof waarvoor die hele wit wêreld (en amper uitsluitlik die wit wêreld) baie vatbaar is. Mens kan dit amper 'n inherente kwesbaarheid noem.

No posts

Ready for more?