Discussion about this post

User's avatar
Du Toit Maritz's avatar

Goed geskryf Paul.

Dit is waar dat die instellings wat jy noem, wat die mag in demokratiese state in toom hou, belangrik is om populisme te "tem".

Aan die ander kant, die probleem met verteenwoordigende demokrasie is juis die verteenwoordiging-deel daarvan. Die gekose elites verloor vinnig kontak met die mense wat hulle gekies het - hulle word dikwels deel van die probleem, eerder as die oplossing.

No posts

Ready for more?