Discussion about this post

User's avatar
Juanita du Preez's avatar

Hoor-hoor. So bly jy het die piesang-voorbeeld gebruik

Jan-Dirk van der Walt's avatar

Goeie artikel Daniël. Die denker wat die proses van verval/disintegrasie van kuns na my mening die beste blootlê is Francis Schaeffer. Sy volume “A Christian view of philosophy and culture” verduidelik in verstaanbare taal die redes hoekom sommige kunstenaars soos Picasso verander het oor tyd. Dis baie insiggewend en hoogs aanbeveelbaar. Die verandering in die kunste is eintlik uistekende visuele voorstelling van wat hy noem “under the line of despair”. In kort beskryf dit hoe die Westerse kultuur volgens hom beweeg het van geloof in objektiewe waarheid, rede en God as fondament, na ’n wêreldbeskouing waar betekenis, moraliteit en geloof subjektief word. Onder hierdie lyn word waarheid gefragmenteer en mense skep hul eie betekenis sonder vaste grondslag.

No posts

Ready for more?