Discussion about this post

User's avatar
Sciurus's avatar

Vir my as 'n ateïs is die vraag van God se seën en Israel se uitverkorenheid gebaseer op 'n valse uitgangspunt, maar ek kan verstaan dat gelowiges sien dit anders. Wat moeiliker is om te verstaan is hoe 'n joernalis 'n hele artikel oor Israel se oorlog met Hamas kan skryf sonder om ooit na Hamas te verwys. Dis amper asof Israelis een oggend wakker geword het en skielik besluit het dat militêre mag en "volksmoord" op Palestyne die volgende stap in die bevestiging van God se seën gaan wees.

Expand full comment

No posts